Download PDF BookOm die gedagte van geel (Afrikaans Edition)

Free Download Om die gedagte van geel (Afrikaans Edition)



Free Download Om die gedagte van geel (Afrikaans Edition)

Free Download Om die gedagte van geel (Afrikaans Edition)

You can download in the form of an ebook: pdf, kindle ebook, ms word here and more softfile type. Free Download Om die gedagte van geel (Afrikaans Edition), this is a great books that I think are not only fun to read but also very educational.
Book Details :
Published on: 2012-07-25
Released on: 2012-07-25
Original language:
Free Download Om die gedagte van geel (Afrikaans Edition)

Van een van die voorste digters in Afrikaans kom hierdie baie ongewone bundel. Dit is gewy aan die son, wat hier in die verskillende gele van aarde en hemel besing word as die bron van lewe. Dit begin met ‘n songeel landskapskildery waarop sewe telefoonpale voortstap, en waaier daarvandaan uit asof dit sewe aparte verhale uit die digter se lewe en reise op aarde vir die leser laat oopvou. Aan die een kant skakeer die geel uit na wit – hoofsaaklik van die maan – en aan die ander kant na die rooi van vuur, lawa, orkane en tsoenami’s. Die deurlopende tema is lewe en verlies; verlies en lewe. Die gedigte praat, soms met ontstellende direktheid, oor die ervaring van vroue op ver plekke – in antieke Griekeland, Afganistan, Meksiko, Tibet, Rusland en Malta – maar kom elke keer weer tuis by die graanwêreld van die Overberg waar die digter, soos sy self sê “in die geelte van graan gebore is, en weer daar sal gaan lê”. Daar is hartstogtelike liriese gedigte, maar ook heelwat vertellende verse waarin ’n oombliklike insig in ’n ander mens se lewe oorvertel word. Dit is gedigte vol karakters – die gespreksgenoot Harald uit vorige bundels, die mal-Elsie wat in Müller se kortverhale te vinde is, die ontwykende Geliefde, vriende soos David en Martin, broers en ’n suster, en dan veral die alomteenwoordige ouers, die mooi Ma en die “woeste” Pa. ‘n Mens sou kon sê dat Müller se digwerk ‘n voortganende proses is, ‘n soort onderbroke verhaal, waarin hierdie bundel ‘n mylpaal is. Afrikaans poems and poets Chessalee Verlange. Die son daal in glorie; basuine Steek op in die hemel van kleur En knetter oor rotse en duine Wat die troos van sy taptoe verbeur; Die klowe word pers en ...
Free Download BookBaby Sister Comes Home (I'm your Brother You're My Sister Book 1)

0 Response to "Download PDF BookOm die gedagte van geel (Afrikaans Edition)"

Post a Comment